Ralph Ellison

Ralph Waldo Ellison
Die skrywer Ralph Ellison, jarelange vriend van John Hersey, saam met wie hy 'n woonplek op Key West gedeel het.
Gebore1 Maart 1914
Sterf16 April 1994
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer, literêre kritikus

Ralph Waldo Ellison (1 Maart 1914[1][2] – 16 April 1994) was 'n Amerikaanse romanskrywer, literêre kritikus en geleerde.

Ellison is die beste bekend vir sy roman Invisible Man. Dit het in 1953 die nasionale boektoekenning verower.[3] Hy het ook Shadow and Act (1964)— 'n versameling politiese, maatskaplike en kritiese essays, en Going to the Territory (1986) geskryf.

Vir The New York Times plaas die beste van hierdie essays—bykomend tot die roman—hom "tussen die gode van Amerika se letterkundige Parnassus."[4]

'n Roman getiteld Juneteenth is postuum gepubliseer nadat dit uit lywige notas wat hy na sy dood agtergelaat het saamgestel is.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Rampersad
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named isbn-9780375408274
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nba1953
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nytimes-16grim

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search